Nene se kookboek

Wanneer jy Nene se koopboek oop maak staan hierdie geskry op die heel eerste bladsy(Probeer om nie te huil nie) A Thought for the Day How would we know the sun was brightIf we never saw the rain?How would we know we feel delightIf we never felt some pain? How would we...

Mielie tert

400 mℓ Koekmeel (kop 4 ewe)60 mℓ Suiker (4 teepels)60 mℓ Margarien420g Blik gemaalde mielies190 mℓ Melk15 mℓ Botterolie Meng alles saam; gooi in gesmeerde bak en bak by 150 grade tot styf en mooi bruin bo-op.
Pynappel Cremora tert

Pynappel Cremora tert

500 gr. Cremora 2 Blikkies (397g) elk Kondensmelk – verkoel en geklits 12 Mariebeskuitjies 1 Blikkie (410g) Fyngemaalde Pynappel 250 mℓ (1 koppie) Suurlemoensap 250 mℓ (1 koppie) Pynappelsap Los Cremora in koue water op en verkoel 1 uur in yskas. Roer...
Malva Poeding

Malva Poeding

25 g malva lekker (in stukkies gesny) 250 ml sous van lemoen en suurlemoensap gemeng 250 ml room   1. Smeer bakblik van 18×18 cm met dik versierde middel. 2. Plaas malva lekkers in kastrol, giet lemoensap oor en roer deur tot lekker malva lekker gemelt het....

Souttert

 250 ml Bruismeel (1 koppie) 1 koppie smaer (125 ml of 2 ½ koppie) Bietjie sout 125 ml olie 125 ml lou water Meng alles saam tot sagte deeg en druk vas in gesmeerde oondvaste tertbord. Vulsel – 500g maalvleis, 1 koppie mieliepitte, sout, peper. 250 ml (1 koppie)...

Bar-One Drie Hoekies

 1 (65g) Barone 60 ml (¼ koppie) botter 80 ml (3 ” “) suiker 15 ml (1 eetlepel) stroop 500 ml (2 k) Rice Crispies Smelt Bar one en botter saam, voeg suiker by, roer tot kookpunt. Verwyder van hitte en voeg Rice Crispies by, meng deur. Skep in vierkantige...

Nutty Wheat Beskuit (Carina)

 8 kg Nutty Wheat 4 ½ kg Bruismeel 5 teel. bakpoeier 2 teel. sout 1 koppie rosyne 3 kg All Bran Flakes 625 g margarien 1 – 2 k suiker 1 liter karringmelk Sif bakpoeier, bruismeel saam. Voeg All Bran Flakes, nutty wheat, suiker + sout by. Dan rosyne. Meng goed....

Hand Tertjies Ouma Ella

(Kors) 1 K meel 1 T Kremetart, meng goed onder in 4 K koek meel 2 eetlepels Kremetart, 1 teelepel bakpoeier, 1 teelepel sout. Sif meel en voeg dan die bakpoeier,Kremetart by. Sif weer een maal. 1 klein bottel soda water (die koue soort)geel van twee eiers. Hou wit van...