Hand Tertjies Ouma Ella

Souttertjies en Pasteie

(Kors)

1 K meel

1 T Kremetart, meng goed onder in

4 K koek meel 2 eetlepels Kremetart, 1 teelepel bakpoeier,

1 teelepel sout. Sif meel en voeg dan die bakpoeier,
Kremetart by. Sif weer een maal.

1 klein bottel soda water (die koue soort)
geel van twee eiers. Hou wit van eiers een
kant in yskas.

1 of margarien of botter (weg of klaar) baie
koud rasper meel. Rasper, meng van
botter met meel, gebruik so min
moontlik as hande, plaas in plastiek
sakkie in yskas oor nag.

Smeer klits wit van eiers bietjie (fyn appelkoos
of self vorige aand in yskas)
vou in 4 van deeg. Sit enige drie dele vet
oor die kla. Skiet uit. Koppie meel en ook oor die
rol uit. Bak by 220 bak.

Malva Poeding

Malva Poeding

25 g malva lekker (in stukkies gesny) 250 ml sous van lemoen en suurlemoensap gemeng 250 ml room   1. Smeer bakblik van 18x18 cm met dik...

read more