Bar-One Drie Hoekies

Nageregte

60 ml (¼ koppie) botter

80 ml (3 ” “) suiker

15 ml (1 eetlepel) stroop

500 ml (2 k) Rice Crispies

Smelt Bar one en botter saam, voeg suiker by, roer tot kookpunt. Verwyder van hitte en voeg Rice Crispies by, meng deur. Skep in vierkantige pan. Druk stewig vas en verkoel tot hardend. Sny in drie hoekies.

28 drie hoekies

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section] 1 (65g) Barone

60 ml (¼ koppie) botter

80 ml (3 ” “) suiker

15 ml (1 eetlepel) stroop

500 ml (2 k) Rice Crispies

Smelt Bar one en botter saam, voeg suiker by, roer tot kookpunt. Verwyder van hitte en voeg Rice Crispies by, meng deur. Skep in vierkantige pan. Druk stewig vas en verkoel tot hardend. Sny in drie hoekies.

28 drie hoekies

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

 1 (65g) Barone

Nene se kookboek

Wanneer jy Nene se koopboek oop maak staan hierdie geskry op die heel eerste bladsy(Probeer om nie te huil nie) A Thought for the Day How would we...

read more

Mielie tert

400 mℓ Koekmeel (kop 4 ewe)60 mℓ Suiker (4 teepels)60 mℓ Margarien420g Blik gemaalde mielies190 mℓ Melk15 mℓ Botterolie Meng alles saam; gooi...

read more