by admin | Nov 13, 2024 | Beskuit en Koekies
8 kg Nutty Wheat 4 ½ kg Bruismeel 5 teel. bakpoeier 2 teel. sout 1 koppie rosyne 3 kg All Bran Flakes 625 g margarien 1 – 2 k suiker 1 liter karringmelk Sif bakpoeier, bruismeel saam. Voeg All Bran Flakes, nutty wheat, suiker + sout by. Dan rosyne. Meng goed....