Nutty Wheat Beskuit (Carina)

Beskuit en Koekies

 8 kg Nutty Wheat

4 ½ kg Bruismeel

5 teel. bakpoeier

2 teel. sout

1 koppie rosyne

3 kg All Bran Flakes

625 g margarien

1 – 2 k suiker

1 liter karringmelk

Sif bakpoeier, bruismeel saam. Voeg All Bran Flakes, nutty wheat, suiker + sout by. Dan rosyne. Meng goed.

Maak aan met karringmelk + margarien. (Maak karring- met + margarien net louwarm anders stif dit!) Of vryf botter in droë bestanddele in. Bak 1 uur by 180°C. Laat beskuit goed koud word. Droog uit.

Nene se kookboek

Wanneer jy Nene se koopboek oop maak staan hierdie geskry op die heel eerste bladsy(Probeer om nie te huil nie) A Thought for the Day How would we...

read more

Mielie tert

400 mℓ Koekmeel (kop 4 ewe)60 mℓ Suiker (4 teepels)60 mℓ Margarien420g Blik gemaalde mielies190 mℓ Melk15 mℓ Botterolie Meng alles saam; gooi...

read more