Patats Met Lemounsous

Groentegeregte

Kook 2kg patats met skil tot sag

Sous
500 ml suiker
500 ml vars lemoensap
Skil van 1 lemoen gerasper
125 ml botter
125 ml rosyne
125 ml sjerrie
2.5 ml gerasperde neutmuskaat
20 ml mieliebloem
125 ml gekapte pekanneute

Kook lemoensap, skil en suiker saam tot suiker gesmelt.
Verdik met mieliebloem.
Voeg res van bestanddele by behalwe pekanneute.

Pak patat skywe in oondvaste bak giet sous bo oor strooi neute op patats en bak in verhitte oond 180° vir 30 min.

Nene se kookboek

Wanneer jy Nene se koopboek oop maak staan hierdie geskry op die heel eerste bladsy(Probeer om nie te huil nie) A Thought for the Day How would we...

read more

Mielie tert

400 mℓ Koekmeel (kop 4 ewe)60 mℓ Suiker (4 teepels)60 mℓ Margarien420g Blik gemaalde mielies190 mℓ Melk15 mℓ Botterolie Meng alles saam; gooi...

read more